Guestbook
Uitstekende dienslewerring - netjies en baie professionele dienslewering. Goeie etes verskaf. Baie dankie ons het dit baie geniet.
Mias & Susan Cilliers : 25 Nov 2014
Bela Bela
Ek kan werklik Birdsong Guesthouse aanbeveel. Die ligging is uitstekend geplaas ten opsigte van die stad en vervoer. 'n Rustige landelike atmosfeer met keurige fasiliteite en kost met 'n hartlike ontvangs.
Adriaan van Tubbergh : 27 Nov 2014
Worcester
Share This Page